R 1 890 000
3 Bedroom Townhouse For Sale In Tuscany Ridge
‘n Vol titel meenthuis met absoluut innoverende argitektuur wat die meenthuise werklik anders maak as die gewone. Die eenheid is uitstekend geleë in Lifestyle, binne die grens mure van die gewilde Tuscany Ridge Estate. Die Estate is aangewys as een van die top Estates in Suid-Afrika. Die eenheid bied 3 slaapkamers, 3 badkamers, ‘n dubbel motorhuis en oopplan leefarea. Die dubbel volume eenheid sorg vir baie ruimte en ‘n gevoel van spasie en vryheid. ‘n Kombuis wat jou hart steel met sy praktiese ontwerp, mosaïek kunswerk, 5 plaat gasstoof, aparte...